Fiela se kind

Ești offline
Fiela se kind

Fiela se kind

Dalene Matthee

434

Pagini

1985

An

Paperback

Copertă

Adaugă în bibliotecă
Editura Tafelberg
Copertă Paperback
Pagini 434
An publicare 1985
ISBN 9780624088400

Descriere

Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n "weggooilam" wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raa...

Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n "weggooilam" wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by 'n bruin gesin in die Lange Kloof kry.

Conectează-te pentru a lăsa o recenzie

🔥 🔥 🔥 🔥 🔥

Nicio recenzie încă

Fii primul care lasă o impresie.

Literaz

Literaz e mai bun în aplicație

Scanează cărți cu camera, compară prețuri
și organizează-ți raftul digital.

Deschide în aplicație